SAMA Nominee – Karen Ferreira
Karen Ferreira has been nominated for her first South African Music Award in the Best Sokkie Dans Album category. Jason Von Berg chats to Karen about her nomination and what she plans to wear.
Marga Smit
Baie goeie luister musiek. Geniet haar stem want daar is die X faktor in wat ek lanklaas gehoor het.
Essie Oosthuysen
Uitstekend, sy mag maar sing! Ek is mal oor haar musiek en sy verdien ‘n SAMA toekenning! Hou so aan Karen!
Alida Pretorius
Ek dink Karen is absoluut ‘GREAT’!! ek is mal oor haar musiek, en hou haar van die Idols kompetisie af dop. Kon nie wag vir haar 1e CD nie en ek moet se, uitstekend!!
baie geluk Karen! Ek kan nie wag vir jou volgende CD’s nie!
Len Oelofse
Baby JY laat die son weer skyn..! Karentji,jy bly di Beste. Nice voice,nice personality,nice song keuse,nice KAREN FERREIRA,boonop n Goeie Hart en Wonderlike Vriendin. Love ya Babes. Len.
Ex Music Obsession Staff van Krugersdorp.
“TIME AFTER TIME” het jy ons dae beter gemaak,ons beter laat voel. Jou stunning stem het ons deur swaar en seer tye gedra. Jyt weereens gewys jyt n goeie hart met di optrede wat jy gelewer het ten bate van LOGWOOD VILLAGE. Dankie. Bly altyd n Wenner. Len en span.
Hi 23C° Low 6C° | 
PLAY

